Chris Van Rooyen
Property Consultant
M: 071 481 1099
T: 021 853 4922
chris@jawitzhelderberg.co.za VIEW MY PROPERTIES V CARD

Ek lewer n diens in die Helderbergarea en meer spesifiek , Gordonsbaai, Strand en Somerset -Wes. Dit is ook die areas waarin ek spesialiseer.

Ek is n hardwerkende , toegewyde, persoon met integriteit en stel die belange van my kliente altyd eerste. Ek skryf my suksesse wat
ek in n baie kort tyd by Jawitz bereik het , toe aan my toegewydheid om my kliente gelukkig te hou.

Alhoewel ek nou slegs twee jaar by Jawitz is het ek in die korttyd op die meeste van my vooraad wat gelys was alleenmandate gehad.
Behalwe een het ek hulle almal verkoop.

Ek is n oud skoolhoof en was die laaste 14 jaar betrokke in bedrywe wat n hoe premie heg aan kliente diens.Ek weet hoe belangrik kliente diens is en wees verseker dit vorm die grondslag van n suksesvolle eiendomsagent.

READ MORE

My Signature Listings